Ek en hierdie jong man raak aand gesels, ek lag uit my maag uit
Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Ek en hierdie jong man raak aand gesels, ek lag uit my maag uit. Skreeusnaaks hoe hy vertel die aand met die Springhaasjag, hulp is 500 jaarts van hulle af, maar hulle is meer bekommerd oor die Coke wat op is. Wanneer julle hom eendag raakloop, vra hom uit oor die storie.

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 8 Desember 2025. Lees dit op Facebook.