Uit die hart van Nababeep39 stories en 19 kort berigte

Die Stofpadkoerant

“'n Bladsy kan verdwyn, maar 'n mooi storie kry jy nie sommer dood nie.”

Parow, Nababeep en oral langs die stofpadJongste uitgawe: Donderdag 26 November 2026
26 November 2026

Wanneer vriendskap sommer vanself gee....

Die Stofpadkoerant kry vandag hierdie besondere pakkie in sy posbus, met liefde en sommer uit die bloute gestuur deur 'n gerekende rekenaarmasjienvriend, Hardus Havenga. Daar is mense wat met 'n rekenaar kan werk, en dan is daar die meesters wat daardie masjientjie só kan tem dat hy selfs 'n mens se hart kan raak. Wat met 'n paar slim vingers iets kan skep wat jou laat glimlag, maar sommer ook 'n traan in jou oog kan laat blink.

Lees die hele storie

Die stofpad terug

Elke storie, van vandag af tot waar die pad begin het

  1. Nov2026

    November 2026

    12 plasings
  2. 26Donderdag

    Wanneer vriendskap sommer vanself gee....

    Die Stofpadkoerant kry vandag hierdie besondere pakkie in sy posbus, met liefde en sommer uit die bloute gestuur deur 'n gerekende rekenaarmasjienvriend, Hardus Havenga. Daar is mense wat…

  3. 24Dinsdag

    Die Stofpadkoerant is vandag een jaar oud

    VANDAG, 'N JAAR GELEDE HET ONS 'N STUKKIE VAN ONS GESKIEDENIS VERLOOR...

  4. 23Maandag

    Oepse-Daisy Ek Is Nog Nie Dood Nie...

    Dit is nou maar eenmaal so in die lewe. As twee mense lank genoeg op 'n sypaadjie staan en gesels, word 'n storie gebore. As vier mense dit oorvertel, word dit nuus. Teen die tyd dat ses…

  5. 19Donderdag

    Die aand toe my pa en ma begrawe is

    Die mense het huis toe gegaan. Die laaste motors se stof het gaan lê. Die stemme wat die hele dag om my gedraai het, het stil geword.

  6. 14Saterdag

    Welkom in my diepste bang

    In my eerste Stofpadkoerant het ek geskryf van my genoeg. Van daardie gevoel wanneer die lewe meer klippe as antwoorde op jou pad strooi. Van die sirkel wat om my lê.

  7. 11Woensdag

    Oom Straussie se Honderdste Verjaarsdag

    Vandag is 'n eeufees van herinneringe. As ek my oë toemaak, sien ek hom nie as 'n getal nie. Ek sien hom soos hy altyd was: die man met die songebrande gesig, die sterk hande en die rustige…

  8. 10Dinsdag

    Die Tannie wat Sout Gaan Leen het

    Die Stofpadkoerant het vandag die voorreg om een van die twee mense wat my binneboom gesnoei het tot die Marius wat ek vandag is aan julle voor te stel. Sy is die een wat Marius met foute…

  9. 8Sondag

    Die Stofpadkoerant en die Lappieskombers

    Die ou mense van Namakwaland het gesê elke mens dra sy eie stofpad in sy skoene. Party paaie loop reguit. Party kronkel. En party, soos dié van die jong man in hierdie storie, sy naam…

  10. 6Vrydag

    Nog n blad van die Stofpadkoerant

    Die telefoonpratertjie het van vroegdag af bo-op die kassie langs my kooitjie gerittel, gepiep en gelui asof hy bang was ek vergeet dis my verjaarsdag. Teen die tyd dat die son behoorlik…

  11. 4Woensdag

    ʼn Rekening Wat Veertig Jaar Oop Gebly Het

    Saterdagoggend by die Parow Versorgingsoord het ek gaan stories haal, gaan bemoeienis maak met mense wat al geloop het waar ek nog moet loop. Saterdag kon ek my storie vertel wat 40 jaar…

  12. 2Maandag
    Kennisgewing

    Woensdag gaan ons stem… en Woensdagaand kom ons eet!

    Woensdagmiddag, die 4de, is dit mos verkiesingstyd. Van ons mense weet nou al hulle gaan maar moet vrede maak met die feit dat hulle nie betyds by die werk gaan uitkom nie. Ek inkluis!

  13. 1Sondag

    Die Stofpadkoerant onthou vir Bokwagter van die Veld, my saamloper noi

    Raak stil saam met my, Anita Cronje en my oompie Schalk. Dankie dat julle vir ounoi aan my bekend gestel het 38 jaar gelede.

  14. Okt2026

    Oktober 2026

    9 plasings
  15. 25Sondag
    In memoriam

    Die Stofpadkoerant maak bekend

    Dit is moeilik om afskeid te neem van iemand wat so ’n besondere plek in ’n mens se lewe gekry het. ’n Vriend soos Pierrie Franken verdwyn nie eenvoudig wanneer hy sy laaste asem uitblaas…

  16. 24Saterdag
    In memoriam

    Nandi se Laaste Blaadjie in die Stofpadkoerant

    Die Stofpadkoerant se blaaie warrel deesdae deur stormwinde aangedryf. Winde wat al maande lank net waai, en waai, en waai. Nie daai sagte reënwind wat die twa-gras laat uitslaan en die…

  17. 19Maandag
    In memoriam

    'n Groot klip het gister losgebreek

    Die Stofpadkoerant het vandag n swart blad bygekry:

  18. 17Saterdag

    Donderdag by Cure Hospitaal lê nog vars in my geheue, die vriendelikheid, die…

    Donderdag by Cure Hospitaal lê nog vars in my geheue, die vriendelikheid, die goedheid, die liefde. Ons, die pasiënte wat stil sit en wonder en dink en bid. Wat praat en glimlag en brei en…

  19. 16Vrydag

    Die Stofpadkoerant se blad waai weer om

    Gister het my Stofpadkoerant se voorblad weer verander. Hierdie klong se gesig ook. Vroeg, voordag, meld ek aan by die Breekplek hier in Parow. Die een Oepse-Daisy, die hardegat een, se…

  20. 12Maandag

    Wanneer ek vandag terugdink aan my kinderjare, hoor ek steeds die sagte…

    Wanneer ek vandag terugdink aan my kinderjare, hoor ek steeds die sagte geblêr van skape in die verte en ruik ek die rook van doringhout wat deur die koel Namakwalandse aandlug gedryf het.…

  21. 8Donderdag

    Ek lees elke boodskap, elke briefie en elke woordjie wat die afgelope weke…

    Ek lees elke boodskap, elke briefie en elke woordjie wat die afgelope weke oor my pad gekom het. Elkeen het my hart aangeraak. Soveel omgee, soveel liefde, soveel genade. En tog besef ek…

  22. 5Maandag

    Nog 'n oepsie-daisy vandag gaan haal

    Nog 'n oepsie-daisy vandag gaan haal. Maandae is mos my rondlooptyd. Vandag gou dokter toe, nou nie die een wat die "Pride and Joy"-werk doen nie, maar die een wat opgefrommelde…

  23. 1Donderdag

    Oepsie Daisy... my stofpadkoerant se blaaie het vandag effens omgewaai, en…

    Oepsie Daisy... my stofpadkoerant se blaaie het vandag effens omgewaai, en daarmee saam het my datums ook 'n bietjie verander.

  24. Sep2026

    September 2026

    3 plasings
  25. 20Sondag
    Kennisgewing

    Donderdagaand by Bar-B-Que Parow

    Vanaf 18h00 wag ’n aand van geur en geselskap op jou. Elke tafel wat vooraf bespreek word, ontvang ’n gratis bottel wyn…

  26. 14Maandag

    Sewe weke gelede het ek en die Mevrou ’n nuwe pad betree — ’n pad wat soos ’n…

    Sewe weke gelede het ek en die Mevrou ’n nuwe pad betree — ’n pad wat soos ’n dor veld begin het, maar waarin ek gou die reën van gebede ontdek het.. Ek het geweet ek het net een kans, en…

  27. 7Maandag

    Ai oom Marius, die kat kom weer hoor ek vandag in Oxford straat oor ʼn…

    Ai oom Marius, die kat kom weer hoor ek vandag in Oxford straat oor ʼn melkskommel.

  28. Aug2026

    Augustus 2026

    3 plasings
  29. 30Sondag

    Ek het weer gaan stap op my gisters, bietjiedag terug se gisters

    • Ek het weer gaan stap op my gisters, bietjiedag terug se gisters. Die mooi van my pad die afgelope paar maande begin waar ek moedeloos wonder waarnatoe nou, en my instap in die wêreld van…

  30. 28Vrydag
    Kort berig

    Vanaand was weer een van die lekker aande by die Bar-B-Que Steakhouse Parow

    Vanaand was weer een van die lekker aande by die Bar-B-Que Steakhouse Parow. Hierdie groot manne het weer kom gesig wys…

  31. 22Saterdag

    Een hele maand is verby nadat ek en die Mevrou by die dokter was, ek om te…

    Een hele maand is verby nadat ek en die Mevrou by die dokter was, ek om te hoor en sy om te luister. Ek het gaan stap op paaie baie somers gelede, en die mooi van my gisters bymekaargesit.…

  32. Jul2026

    Julie 2026

    6 plasings
  33. 30Donderdag

    Ai, jai, jai. Hierdie week en verlede week loop nie mooi vir hierdie…

    Ai, jai, jai. Hierdie week en verlede week loop nie mooi vir hierdie rondloopkind nie. Wat nou nog, ek en my mater van die afgelope nege jaar of baie na aan dit. Ek onthou daardie eensaam…

  34. 25Saterdag

    Dit is laatnag, die wind huil hier teen my ruit, in my binneste hierdie…

    Dit is laatnag, die wind huil hier teen my ruit, in my binneste hierdie eensame hartseer vir die Mevrou. Sy wat saam met my opgeroep is na die Dokter se spreekkamer. Sy wat vra hoekom en ek…

  35. 22Woensdag

    Maandag telefoonpratertjie bewe aaneen nadat ek my bang nuus rugbaar gemaak…

    Maandag telefoonpratertjie bewe aaneen nadat ek my bang nuus rugbaar gemaak het en die Bar B Que Steakhouse amptelik vir Woensdag geluit het. Vrinne het begin voorspoed en sterkte en gebede…

  36. 20Maandag

    Die Bar-B-Que Steakhouse Parow sal ongelukkig Woensdag die 22 Julie 2026 nie…

    Die Bar-B-Que Steakhouse Parow sal ongelukkig Woensdag die 22 Julie 2026 nie kan oopmaak nie. Ek, dit is nou Marius vir baie en die Oom vir meer moet Woensdag oggend vir n iets hospitaal…

  37. 9Donderdag

    "Don't trust a skinny chef" moet ek gereeld hoor hier by die Bar-B-Que…

    "Don't trust a skinny chef" moet ek gereeld hoor hier by die Bar-B-Que Steakhouse Parow tong in die kies, ñ glimlag en mooi komplimente oor ons mense en ons kos. Baie dankie almal vir die…

  38. 1Woensdag

    Hierdie oom het ek vriend genoem, ook die oom wat maak dat ek verlang na al…

    Hierdie oom het ek vriend genoem, ook die oom wat maak dat ek verlang na al die mense wat my pad hier by die Bar-B-Que Steakhouse Parow gekruis het en nog sal kruis. Die oom was ñ goeie…

  39. Jun2026

    Junie 2026

    2 plasings
  40. 24Woensdag

    Die Bar-B-Que is weer besig om in die geskiedenis te krap, 39 jaar en langer

    Die Bar-B-Que is weer besig om in die geskiedenis te krap, 39 jaar en langer. Die mooi van baie gisters kom so bietjie, bietjie terug en ons onthou van families wat gehelp het om hierdie…

  41. 5Vrydag
    Kort berig

    Van Loveren Family Vineyards, die Bar-B-Que Steakhouse Parow noem hulle ons…

    Van Loveren Family Vineyards, die Bar-B-Que Steakhouse Parow noem hulle ons vrinne, goeie vrinne. In hierdie tyd gaan…

  42. Mei2026

    Mei 2026

    1 plasing
  43. 5Dinsdag

    Bietjiedag terug se Sandsuikerlekker skinderstorie, sê ek een, miskien twee…

    Bietjiedag terug se Sandsuikerlekker skinderstorie, sê ek een, miskien twee skinderstories. Nouja, hier is die tweede een. Klompie jare gelede, antie kom vertel van vlugtelingskind wat op…

  44. Apr2026

    April 2026

    2 plasings
  45. 15Woensdag

    Dixie se Ais-Ais storie

    Die volgende Ais-Ais storie is so ses jaar gelede deur Dixie MacDonald geskryf.(Oom Pieter en tannie Breggie Dixon se dogter) Dit is wel destyds op ons blad geplaas, maar relatief min mense…

  46. 2Donderdag

    Ek het n maat wat net daar is wanneer ek hom nodig het, net daar in die skadu…

    Ek het n maat wat net daar is wanneer ek hom nodig het, net daar in die skadu van die swartste nag en ook sommer daar in die mooiste dag, ook vandag hier, en ons praat oor armbande en…

  47. Maa2026

    Maart 2026

    1 plasing
  48. 24Dinsdag

    Lekker, Sandsuikerlekker, is van die stories en dinge en goeters wat hier by…

    Lekker, Sandsuikerlekker, is van die stories en dinge en goeters wat hier by die Bar-B-Que Steakhouse Parow gebeur. Hierdie een, miskien twee is nou lekker skinner, maar mooi skinner van…

  49. Feb2026

    Februarie 2026

    5 plasings
  50. 26Donderdag
    Kort berig

    Hierdie tyd van die jaar is eindelik 'n hartseer tyd by die Bar-B-Que…

    Hierdie tyd van die jaar is eindelik 'n hartseer tyd by die Bar-B-Que Steakhouse Parow . Van die kinders wat die…

  51. 18Woensdag
    Kort berig

    Hierdie manne kan ek vrinne noem, vier van hulle groot vrinne, ek praat van…

    Hierdie manne kan ek vrinne noem, vier van hulle groot vrinne, ek praat van groot, soos in lank. Aangenaam almal van…

  52. 6Vrydag
    Kort berig

    ñ Paar foto's van die Kantoor se akteurs by die Bar-B-Que

    ñ Paar foto's van die Kantoor se akteurs by die Bar-B-Que. Die klankman het sy hande vol gehad om stilte te kry

  53. 6Vrydag
    Kort berig

    Die Bar-B-Que word soms gebruik as filmstel

    Die Bar-B-Que word soms gebruik as filmstel. Dit was ñ voorreg om "Die Kantoor" by ons te kon hê. Dit was ñ lekker dag…

  54. 2Maandag
    Kort berig

    Die Bar-B-Que se "langste" kelnerin glimlag baie breed omdat sy amper so lank…

    Die Bar-B-Que se "langste" kelnerin glimlag baie breed omdat sy amper so lank is soos van ons kliënte. Hierdie dogter…

  55. Jan2026

    Januarie 2026

    3 plasings
  56. 28Woensdag
    Kort berig

    Die Bar-B-Que ontvang manne wat in die eerste span van Suid-Afrika rugby…

    Die Bar-B-Que ontvang manne wat in die eerste span van Suid-Afrika rugby speel en in die eerste span van die Bar-B-Que…

  57. 20Dinsdag
    Kort berig

    Ons eerste blad van die eerste week van die nuwe jaar se stofpadkoerant het…

    Ons eerste blad van die eerste week van die nuwe jaar se stofpadkoerant het van die drukpers gekom. Nuwe jaar, nuwe…

  58. 16Vrydag
    Kort berig

    Wie van die Bar B Que se vrinne weet wie of wat het die volgende name:

    Hierdie is nou Afrikaans en Engelse name deurmekaar. Die meeste is Bybelse konings die ander kan julle by die BBQ…

  59. Des2025

    Desember 2025

    11 plasings
  60. 31Woensdag

    Nuwejaarsboodskap 2026

    Nog net een halwe dag en die hele jaar is verby. Die laaste blad van my stofpadkoerant van 2025 is besig om van die drukpers te kom. My bondeltjie onthougoed van hierdie jaar is ruim al was…

  61. 25Donderdag

    Kersfees boodskap

    Lesse geleer op stofpaaie en grondpaaie laat dink my so baie aan liefde en watter groter liefde is daar dan Kersfees, geboortedag van ons Verlosser. My ou knapsak is vol van onthougoed…

  62. 20Saterdag
    Kort berig

    Geskiedenis Bar-B-Que geskiedenis

    Geskiedenis Bar-B-Que geskiedenis. Tien ordentlikke grootmense en twee kinders. Tafels 7 en 8. Die twee tafels heel…

  63. 15Maandag
    Kort berig

    Hierdie jong man se naam is Kian, hulle woon in Portugal

    Hierdie jong man se naam is Kian, hulle woon in Portugal. Van die Springbokke het vir hom ñ boodskap gestuur…

  64. 15Maandag
    Kort berig

    Met die verlies van ons blad het baie van ons gisters verlore gegaan, so, met…

    Met die verlies van ons blad het baie van ons gisters verlore gegaan, so, met tyd sal dit weer terugkom. Met mooier en…

  65. 12Vrydag
    Kennisgewing

    Donderdag se wenners van die swartbord

    Donderdag se wenners van die swartbord. Dit was weereens lekker on die waardering op hierdie twee jonge dames se…

  66. 11Donderdag
    Kennisgewing

    Die Bar-B-Que is nogsteeds besig met hul middagete vir pensioenarisse, indien…

    Die Bar-B-Que is nogsteeds besig met hul middagete vir pensioenarisse, indien jy nog hierdie swart trapfietsies ry is…

  67. 10Woensdag
    Kennisgewing

    Dinsdagaand se wenners. Vriende van jare en ons kuier na maande nogsteeds so…

    Dinsdagaand se wenners. Vriende van jare en ons kuier na maande nogsteeds so lekker soos eerste dag. Liefde in oorvloed

  68. 9Dinsdag
    Kort berig

    Megan is terug op ons blad

    Megan is terug op ons blad. Met hulp sal ons al die kinders wat van ons ou blad verwyder is se stories weer so een, een…

  69. 9Dinsdag

    Die telefoonpratertjie lui verlede week, jong seun van anderland vra…

    Die telefoonpratertjie lui verlede week, jong seun van anderland vra, hartseer, oom Marius my foto waar die Springbokke boodskappe vir my stuur is weg, afgevee. En ek weet niks. Sê ek sal…

  70. 8Maandag
    Kort berig

    Ek en hierdie jong man raak aand gesels, ek lag uit my maag uit

    Ek en hierdie jong man raak aand gesels, ek lag uit my maag uit. Skreeusnaaks hoe hy vertel die aand met die…

Hier begin die pad. Op 24 November 2025 het die Bar-B-Que se ou Facebook-blad, met al sy jare se stories, verdwyn. Wat Oom Marius daarna geskryf het, word hier bewaar.