Uitgawe van Maandag 15 Desember 2025Parow

Die Stofpadkoerant

Maandag 15 Desember 2025Terug na die voorblad
Kort berig

Hierdie jong man se naam is Kian, hulle woon in Portugal

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Hierdie jong man se naam is Kian, hulle woon in Portugal. Van die Springbokke het vir hom ñ boodskap gestuur, ongelukkig is die boodskap ook een van die wat gevoelloos afgehaal is toe ons blad vernietig is. Kian kom loer in by my en wil net graag die persoonlike boodskap terug hê. Kian oom se woord is al wat ek het wat vasstaan. Ek het jare gelede vir jou belowe dat Eben vir jou ñ boodskap sal stuur, hy het. Ek het nou die ander aand vir jou gesê ek sal dit terug kry. Weer my woord vir jou gegee, omdat jy een van my spesiale vriende is. Die Manne is terug.

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 15 Desember 2025. Lees dit op Facebook.

Briewe aan die redakteur

Wat lesers op Facebook gesê het

Gloria Radyn Hennie radyn

Riaan R.

Daar is 2 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.