Uitgawe van Saterdag 20 Desember 2025Parow

Die Stofpadkoerant

Saterdag 20 Desember 2025Terug na die voorblad
Kort berig

Geskiedenis Bar-B-Que geskiedenis

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Foto by die storie

Geskiedenis Bar-B-Que geskiedenis. Tien ordentlikke grootmense en twee kinders. Tafels 7 en 8. Die twee tafels heel agter in die restaurant. Die rekening, ñ rojale bedrag van R97.50 en ñ fooitjie van R9.75. Waar is die dae. Met rekeninge soos die kon ons huis koop en onderhou. Nuwe voertuig koop elke 3de jaar. Vandag sukkel jy om jou huis belasting te betaal.

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 20 Desember 2025. Lees dit op Facebook.