Uitgawe van Dinsdag 9 Desember 2025Parow

Die Stofpadkoerant

Dinsdag 9 Desember 2025Terug na die voorblad
Kort berig

Megan is terug op ons blad

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Megan is terug op ons blad. Met hulp sal ons al die kinders wat van ons ou blad verwyder is se stories weer so een, een terugsit. Al hierdie kinders is spesiaal vir Oom Marius en ons loop al baie jare op stofpaaie, grondpaaie en soms op paaie wat met satyn oorgetrek is. Hierdie is een van die Satynpaaie

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 9 Desember 2025. Lees dit op Facebook.