Die Bar-B-Que word soms gebruik as filmstel
Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow
Die Bar-B-Que word soms gebruik as filmstel. Dit was ñ voorreg om "Die Kantoor" by ons te kon hê. Dit was ñ lekker dag en ons het lekker mense ontmoet, hoop julle kyk en geniet en sien dat die uwe ook vir so vyf sekondes ñ akteur was.
Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 6 Februarie 2026. Lees dit op Facebook.
Briewe aan die redakteur
Wat lesers op Facebook gesê het
😘 Awesome
Daar is 20 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.