Uitgawe van Maandag 2 Februarie 2026Parow

Die Stofpadkoerant

Maandag 2 Februarie 2026Terug na die voorblad
Kort berig

Die Bar-B-Que se "langste" kelnerin glimlag baie breed omdat sy amper so lank…

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Foto by die storie

Die Bar-B-Que se "langste" kelnerin glimlag baie breed omdat sy amper so lank is soos van ons kliënte. Hierdie dogter is van die mense met die mooiste hart en persoonlikheid. Dit was vir die Bar-B-Que ñ voorreg om haar by ons te kon hê en hartseer dat sy nie meer by ons is nie. Ons as personeel mis haar alreeds en soek iemand om haar plek te vul. Ma......ka mooiloop op die pad wat voorlê en skryf jou stofpadkoerant vol met die mooi van die lewe.

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 2 Februarie 2026. Lees dit op Facebook.

Briewe aan die redakteur

Wat lesers op Facebook gesê het

Dit is vir baie jare die beste Steakhouse in die hele weskaap

Amanda R.

Gerhard jammer om dit te hoor, wat was fout en het jy dit onder ons aandag gebring sien ook onder jou profile dat jy volgens Facebook nie ñ mens is nie

Die redakteur antwoord

Daar is 52 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.