Uitgawe van Woensdag 28 Januarie 2026Parow

Die Stofpadkoerant

Woensdag 28 Januarie 2026Terug na die voorblad
Kort berig

Die Bar-B-Que ontvang manne wat in die eerste span van Suid-Afrika rugby…

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Foto by die storie

Die Bar-B-Que ontvang manne wat in die eerste span van Suid-Afrika rugby speel en in die eerste span van die Bar-B-Que eet. Ons groot Kaas/Mushroom Schnitzels raak nou te klein vir die manne. Skoon borde kry poeding hier by my, net soos my ouma my geleer het.

Foto by die storie
Foto by die storie

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 28 Januarie 2026. Lees dit op Facebook.

Briewe aan die redakteur

Wat lesers op Facebook gesê het

Ons eet al by Bar b Que vandat hulle bestaan en was nog nooit teleurgesteld nie. Gaan nog steeds ten minste een keer n maand. Baie goeie diens, uitstekende kos en geniet altyd Marius se spesiale geselsies. Baie "entertaining" Ons is bekend as die Cordon Blu mense, want dit is ons favorite. Alles wat Bar b Que maak is uitstekende waarde vir geld en baie smaakvolle groot porsies. Marius en sy span is baie hardwerkende mense. Ons sal Bar b Que altyd ondersteun.💝💙🥰

Sandra V.

Daar is 54 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.