Uitgawe van Dinsdag 20 Januarie 2026Parow

Die Stofpadkoerant

Dinsdag 20 Januarie 2026Terug na die voorblad
Kort berig

Ons eerste blad van die eerste week van die nuwe jaar se stofpadkoerant het…

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Foto by die storie

Ons eerste blad van die eerste week van die nuwe jaar se stofpadkoerant het van die drukpers gekom. Nuwe jaar, nuwe dinge en die Bar-B-Que het weer plek vir twee jonge dames, met of sonder ondervinding om op n deeltydse basis Kelnerin werk te doen. Twee op die oomblik maar nuwe jaar, nuwe dinge, so kom doen maar aansoek. Skakel asb vir n afspraak of kom maar in indien julle in die omgewing is. Al wat ons vra is dat julle die geleentheid wat ons bied gebruik om julle toekoms te verseker. D.W.S begin om n graad of diploma kurses te doen. Sien julle, hoe gouer hoe beter.

Marius en Christelle

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 20 Januarie 2026. Lees dit op Facebook.

Briewe aan die redakteur

Wat lesers op Facebook gesê het

Ek was saterdag aand daar .what a treat . Blast from the past . Ek bestel nooit steak by restaurant Nie .. Want Ek doen self beter . Saterdag aand Moes Ek erken .., hulle , BBQ, doen dit beter as Ek .. (

Sarel B.

Daar is 21 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.