Wie van die Bar B Que se vrinne weet wie of wat het die volgende name:
Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Piccolo, Split en Demi
Jerobeam
Methusalem
Salmanazer
Balthazar
Nebuchadnezar
Melchior
Solomon
Goliath
Midas of Melchizedek
Hierdie is nou Afrikaans en Engelse name deurmekaar. Die meeste is Bybelse konings die ander kan julle by die BBQ besigtig. Beweeg met jou vinger oor die foto om die hele versameling te sien
Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 16 Januarie 2026. Lees dit op Facebook.
Briewe aan die redakteur
Wat lesers op Facebook gesê het
George jy is ñ slim kind, goue ster. Ek gaan probeer om ñ foto van die Bar B Que se versameling op te sit
Daar is 5 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.