Uitgawe van Vrydag 28 Augustus 2026Parow

Die Stofpadkoerant

Vrydag 28 Augustus 2026Terug na die voorblad
Kort berig

Vanaand was weer een van die lekker aande by die Bar-B-Que Steakhouse Parow

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Foto by die storie

Volg ons asseblief

Vanaand was weer een van die lekker aande by die Bar-B-Que Steakhouse Parow. Hierdie groot manne het weer kom gesig wys en ons kon weer die "gentle gaints" bederf. Ons besef nie aldag dat so hard soos hulle voorkom so klein is hul harte nie, en hoe aangenaam hul persoonlikhede. Dankie vir die kom inloer en dankie vir die mooi. Mooiloop.

Daardie lang man langs my moes sy lyf knak dat ek my arm op sy skouer kon kry en toe moes hy krom staan anders glip my arm uit lid uit

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 28 Augustus 2026. Lees dit op Facebook.