Die Bar-B-Que is nogsteeds besig met hul middagete vir pensioenarisse, indien…
Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Die Bar-B-Que is nogsteeds besig met hul middagete vir pensioenarisse, indien jy nog hierdie swart trapfietsies ry is jy miskien bietjie te jonk, vir hulle het ons ñ kinder spyskaart met ñ gratis en verniet roomys. Kom ondersteun ons tot die 20ste Desember wanneer ons sluit vir ons jaarlikse vakansie. Dinsdag die 16de is ons oop soos normaal.
Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 11 Desember 2025. Lees dit op Facebook.
Briewe aan die redakteur
Wat lesers op Facebook gesê het
Swart trapfietsies🤣🤣🤣🤣
Daar is 31 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.