Uitgawe van Woensdag 18 Februarie 2026Parow

Die Stofpadkoerant

Woensdag 18 Februarie 2026Terug na die voorblad
Kort berig

Hierdie manne kan ek vrinne noem, vier van hulle groot vrinne, ek praat van…

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Hierdie manne kan ek vrinne noem, vier van hulle groot vrinne, ek praat van groot, soos in lank. Aangenaam almal van hulle en ʼn paar van hulle se borde gaan skoon kombuis toe. Dankie weereens vir julle goedheid en vriendskap. Ons by die Bar-B-Que Steakhouse waardeer dit

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 18 Februarie 2026. Lees dit op Facebook.

Briewe aan die redakteur

Wat lesers op Facebook gesê het

Nee man Marius , die manne het lang pense , hulle gaan jou moertoe eet.

Sarel S.

Sarel Stone wou selfde se. Hy gaan verliese ly😂😂👍

Johan S.

Daar is 20 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.