Hierdie tyd van die jaar is eindelik 'n hartseer tyd by die Bar-B-Que…
Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Hierdie tyd van die jaar is eindelik 'n hartseer tyd by die Bar-B-Que Steakhouse Parow . Van die kinders wat die afgelope paar jaar by ons gewerk het om vir hul studies te betaal is klaar geleer en kry werk in hul rigting en ons kry openinge vir kelnerinne. Ons lysie is maar kort hierdie jaar, indien julle belangstel, kontak ons of kom en besoek ons. Ons kyk na persone om in die middae en aande te werk. Verkieslik studente of kinders wat wil studeer maar nie die koste kan bybring nie. Skakel asb ons by 021 939 6328 gedurende ons werksure. Sien ons tye op ons Facebook blad.
Baie dankie
Marius
Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 26 Februarie 2026. Lees dit op Facebook.
Briewe aan die redakteur
Wat lesers op Facebook gesê het
Hi daar hoe kan my meisiekind aansoek doen syt verlede jaar matriek geskry
Daar is 23 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.