Uitgawe van Vrydag 5 Junie 2026Parow

Die Stofpadkoerant

Vrydag 5 Junie 2026Terug na die voorblad
Kort berig

Van Loveren Family Vineyards, die Bar-B-Que Steakhouse Parow noem hulle ons…

Deur Marius, net MariusBar-B-Que Steakhouse Parow

Foto by die storie

Van Loveren Family Vineyards, die Bar-B-Que Steakhouse Parow noem hulle ons vrinne, goeie vrinne. In hierdie tyd gaan die boere langs die Breederivier deur n moeilikke tyd, die waters was groot en baie wat in daardie rivier afgekom het, Van Loveren het baie skade en die Bar-B-que bedien vanaf vandag alle Van Loveren wyne op ons Wynlys teen kosprys, of naby aan kosprys, aan mense wat by ons eet en Van Loveren wyne bestel. Hierdie daad van gee sal aanhou totdat ons Van Loveren wyne op is en dan sal ons nog aankoop. Aan alle Bar-B-Que Steakhouse Parow kliente, kom ons drink die Boere langs die Breederivier uit hul skade uit.

Eerste keer geplaas op die Bar-B-Que Steakhouse Parow se Facebook-blad, 5 Junie 2026. Lees dit op Facebook.

Briewe aan die redakteur

Wat lesers op Facebook gesê het

Van Loveren Culombar en Chenin No5 is top gehalte.

Johannes S.

Daar is 16 opmerkings by hierdie storie op Facebook. Lees almal daar.